welkom | welcome
By Klein Vallei is kinders ons passie. Ons leef vir die glimlaggies wat ons daagliks begroet, of vir die oulike goed wat die kinders soms kwyt raak.
Hier skep ons ‘n liefdevolle, Christelike omgewing waar kinder kreatief kan wees, leer en speel.
Ons skep geleentheid vir kinders om hul eie persoonlikheid the ontdek en ontwikkel, sodat hulle trots kan wees op hulself en die lewe met selfvertroue kan aanpak.
At Klein Vallei, children are our passion. We live for the smiles that greet us daily, or for the cute things that the children sometimes lose.
Here we create a loving, Christian environment where children can be creative, learn and play.
We create opportunities for children to discover and develop their own personality, so that they can be proud of themselves and approach life with confidence.









Klein Vallei was by verre die beste besluit wat ek kon maak toe ek my seuntjie na hulle toe skuif. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Hulle het my so welkom laat voel en my so gerus gestel om my seuntjie by hulle te kan los. Die hoeveelheid liefde en aandag wat in elke kindjie ingaan is uitstekend. My seuntjie het so baie gegroei. Ek is nie een dag spyt oor my besluit nie.
Heide-Marie
★ ★ ★ ★ ★
skryf in | sign up
Wil jou familie deel word van die Klein Vallei familie? Kliek op die skakel en stuur ‘n epos aan die skoolhoof wat jou so gou moontlik terug sal kontak
Do your family want to become part of the Klein Vallei family? Click on the link and send an email to the principal who will contact you shortly.












